MISSIE: 1. Sorg te dra dat die kurrikulum effektief bestuur word. 2. Strukture daar te stel om te sorg dat dit geskied. 3. Hulpbronne beskikbaar te stel vir die aflaai van die kurrikulum. 4. Om toe te sien dat fondse beskikbaar is om kurrikulum te bedryf. 5. Omm ouers te betrek by die proses. 6. Om ondersteuningsdienste wat deur WKOD asook NGO`S gebied word, tot die maksimum te benut.
VISIE: Om te streef om gehalte onderwys aan alle leerders verbonde aan die skool te verskaf. Om die leerders dus in sy/haar totalitteit op te voed.