GESKIEDENIS VAN SKOOL imageGESKIEDENIS VAN SKOOL image


  • Die skool het in 1942 begin.
  • The Matjiesrivier NGK Primër was gevestig deur 'n sendeling en sy vrou.
  • Die deure van die skool was oop vir enige kind.
  • Mr Apollos was die eerste onderwyser.
  • Dr Beets was ook betrokke by die skool en het 'n pedaal orrel aan die skool gebied.
  • Dit is 'n primêre skool wat geleê is op die plaas Matjiesrivier, sowat 40km buite Ceres, op die R46 tussen Ceres and Touwsrivier.
  • Dit is the laaste skool op die weg na die Ceres Karoo.
  • Tans onderrig ons 62 kinders van 'n plaas gemeenskap.
  • Die Personeel bestaan uit 4 opvoeders en 1 admin klerk.
  • Die skool gebou bestaan uit 2 klaskamers, 'n kantoor en toilette
  • 'n Prefabricated gebou word gebruik as 'n kombuis.

I BUILT MY SITE FOR FREE USING