Kom Ons bly Veilig Tuis

Boodskap Vanaf Prinsipaal, Skoolbeheerraad En Personeel

GESKIEDENIS VAN SKOOL imageGESKIEDENIS VAN SKOOL image


  • Die skool het in 1942 begin.
  • The Matjiesrivier NGK Primër was gevestig deur 'n sendeling en sy vrou.
  • Die deure van die skool was oop vir enige kind.
  • Mr Apollos was die eerste onderwyser.
  • Dr Beets was ook betrokke by die skool en het 'n pedaal orrel aan die skool gebied.
  • Dit is 'n primêre skool wat geleê is op die plaas Matjiesrivier, sowat 40km buite Ceres, op die R46 tussen Ceres and Touwsrivier.
  • Dit is the laaste skool op die weg na die Ceres Karoo.
  • Tans onderrig ons 62 kinders van 'n plaas gemeenskap.
  • Die Personeel bestaan uit 4 opvoeders en 1 admin klerk.
  • Die skool gebou bestaan uit 2 klaskamers, 'n kantoor en toilette
  • 'n Prefabricated gebou word gebruik as 'n kombuis.

Matjiesrivier NGK Primêr

RESPEK * SELF-DISSIPLINE * VERANTWOORDELIKHEID * EERLIKHEID *

Matjiesrivier NGK Primêr

LIEFDE * REGVERDIGHEID * VERDRAAGSAAMHEID * GEHOORSAAMHEID *

  • MAANDAE:         7:30  -  14:45
  • DINSDAE:           7:30  - 14:45
  • WOENSDAE       7:30  - 14: 45     
  • DONDERDAE      7:30 - 14:45
  • VRYDAE:             7:30 -  13:30

DIE SKOOL KALENDER VIR 2020 IS SOOS VOLG:


ALLE PROVINSIES IN SUID- AFRIKA
Eerste13 Januarie 2020 (1)
15 January 2020  (2)
18 Maart 2020
Tweede1 Junie 2020 (1)
8 Junie 2020 (2)

24 Julie 2020
Derde24 Augustus 202023 Oktober 2020
Vierde2 November 202015 Desember 2020

1 vir Opvoeders
2 vir LEERDERS

2020 PUBLIEKE VAKANSIEDAE:

DATUM
 01 Januarie 2020       New Year’s Day    
 21 Maart 2020  Human Rights Day 
 10April 2020   Good Friday 
 13 April 2020   Family Day 
 27 April 2020   Freedom Day 
 01 Mei 2020   Workers' Day 
 21 Mei  2020   Ascension Day
 17 Junie 2020  holiday Youth
 09 Augustus 2019   National Women’s Day 
 24 September 2019   Heritage Day 
 16 Desember 2019   Day of Reconciliation 
 25 Desember 2019   Christmas Day 
 26 Desember 2019   Day of Goodwill 

Skoolure en Kwartaaldatums imageSkoolure en Kwartaaldatums image

Me. M. Piquer


GRAAD 1 & 2

Me. M. Piquer saam met haar graad 1 & 2 leerders

GRAAD R - LEERDERS


2019

Me. E. Smit saam met haar graad - R leerders

GRAAD 3 & 4


2019

Me. I. Reitz saam met haar graad 3 en 4 leerders.

GRAAD 4 & 5


2019

Me. Q. Moses saam met haar graad 5 & 6 leerders

GRAAD R


2019

Me. E. Smit saam met haar graad - R leerders

Me. M. Piquer


GRAAD 1 & 2

Me. M.Piquer saam met haar graad 1 & 2 leerders

GRAAD 3 & 4


2019

Me. I. Reitz saam met haar graad 3 & 4 leerders

GRAAD 4 & 5


2019

Me. Q. Moses saam met haar graad 4 & 5

  • Matjiesrivier NGK Primary, Breede River DC, Western Cape, South Africa

John Franse

SKOOLHOOF

Me. E. Smit

GRAAD R

Me.M. Piquer

GRAAD 1 en 2

Me.L. Reitz

Graad 3 & 4

Me.Q. Moses

Graad 5 & 6

Me. M. Syster

Sekretaresse

Me. R. Sass

Skoonmaker / Opsigter

Me. E. Olivier

Voedingskema

Klaas Muller

Tuinier

KOM ONDERSTEUN ONS!!

WANNEER: 6 SEPTEMBER 2019 TYD: 7h00nm prys: R20

Lees Meer  
DANKIE AAN DIE VOLGENDE BORGE!

1. TONY (LESVOS) 2. KAROOPOORT SLAGHUIS (HAMLET) 3 PICK A PAY (CERES) 4. GERSWIN BALIE - KEEP THE DREAM VAN PAARL

Lees Meer  

John Franse

SBL - LID

SKOOLHOOF

Gawie Sekoe

Voorsitter

OUER KOMPONENT

E.Smit

Tesourier / Kassier

OPVOEDER

Ansulee De Koker

SBL-LID

OUER KOMPONENT

M. Piquer

SBL

OPVOEDER

Ann Berenice Sekoe

SBL-LID

OUER KOMPONENT

Linda Jonker

SBL-LID

OUER KOMPONENT

M. Syster

Sekretaris /resse

NIE-DOSEREND

Mietjie Fredericks

SBL lid

OUER KOMPONENT

Chantel Tamboer

SBL lid

OUER KOMPONENT

I BUILT MY SITE FOR FREE USING